Gallery


Personeel eindjaar funksie by Pickle&Peppers Klerksdorp
Danlou Marine & Agri sponser die Troefees
Danlou Marine & Danlou Agri stal uit onder - Polaris, Linhai, Kubota, Kipor, B.P Implimente, Kvernaland, GreenFields en South Trade
Mnr van Rensburg, die trotse hoof van Laerskool Goudkop hou sy laaste verjaardag as hoof vir die skool in 'n plaas tema en Ons borg die vervoer.
TOEKENNINGS VIR 2012 DEALERSHIP REG OOR SUID-AFRIKA: GOUD - WORKSHOP SERVICES & REPAIRS GOUD - LINHAI SALES SILWER - POLARIS SALES GOUD - LINHAI EN POLARIS ALGEMEEN GOUD - GROOTSTE VOLUME VERKOOPE EN DIENS VIR DIE JAAR
EN TOE WYS DANLOU MARINE EN AGRI SE SPAN SAAM MET DIE GSMOON WIE BAAS IS :)
EN SO WORD BOETA SE DOGTER VERRAS MET 'N AMAZING GESKENK OMDAT SY SPRINGBOK KLERE IN MODEL WERK GEKRY HET VIR 2013...DIT WIL GEDOEN WEES.